pointbreak
pointbreak
pointbreak

Pointbreak vergroot sy belang in EBank (Republikein 27 Februarie 2015)

19 Mar 2015

Pointbreak vergroot sy belang in EBank (Republikein 27 Februarie 2015)

André le Roux-

Die Namibiese Beleggingsbestuursmaatskappy, Pointbreak, het gister bekend gemaak dat dit 'n verdere 38,3%-belang in EBank Holdings bekom het.

Pointbreak, een van die stigters van EBank, het dié belang by TYME (Take Your Money Everywhere), sy oorspronklike vennoot in die bank, gekoop. Die jongste transaksie bring Pointbreak se totale aandeelhouding in die bank op 77,5% te staan.

Sien volle artikel hier